Client testimonies
100%recommend 😁
Ek bestel ñ tweede haar knippie bordjie - mooi, handig en ideaal om as geskenk te gee.
My 3 jarige se reaksie was ‘Wowwwwwww Mamma!’ 🤩 priceless!
Baie netjies.
Dankie vir julle vriendelike diens, en dat julle my op so kort kennisgewing gehelp het.
Kyk hierdie pragtige fotoraam wat Woodtechie vir ons gemaak het! Die foto is nog missing maar ek moet net spog daarmee.
Baie dankie aan Woodtechie vir die diens en kwaliteit produkte! Julle is fantasties 😁
Thank you for my mother's 70th birthday gifts, we ordered a wall clock and a name wreath, absolutely beautiful and personal.
Thank you
Annemie Burger
The Work Is Super And Friendly Helpful Service
Vinnige profesionele diens!

Name boards for girls
SHOP


Name boards for boys
SHOP



Teachers
SHOP


Family
SHOP